Wallace & Gromit, die verspotte kleiman en sy getroue hond, is oppad terug, en hulle bring 'n hele nuwe reeks dol uitvindings met hulle saam. Na 'n ruskans van ses jaar, sal Wallace en Gromit weer hul ...