Solidariteit Helpende Hand se Heidelberg tak het onlangs ongeveer een ton lemoene gekry vir verspreiding. “Helpende Hand Oosrand se streek organiseerder, Mariolette Vorster, het ons geskakel met ’n ...
Annelize Botes, koster van die kerk wys na ‘n gat in een van die loodglasvensters. Die koster van die kerk, Annelize Botes (39) was Donderdagmiddag heeltemal uit die veld geslaan toe sy die booswigte ...
As daar nou één man is wat aan jou sal kan bewys dat ’n padstal baie meer oor persoonlikheid gaan as oor die verkoopware, dan is dit oom Johnson Grootboom van die padstal sonder naam langs die R75.